By Charne, on April 26th, 2010%
Die honde en katte an ander verlore diere by die Kuruman Dieresorg vereniging in Tseningweg het weer rede om te maaiu en sterte te waai. Die Graad 1 tot 3 klasse by Laerskool Seodin het twee weke lank hard gewerk om kos, komberse en speelgoed bymekaar te maak ten bate van die dieresorg vereniging.
Me. Ronel de . . . → Read More: Kinders gee om vir diere
By Charne, on April 26th, 2010%
Eerste kwartaal 2010
Swem prestasies
Vier leerders het van 7 – 9 Januarie aan die Griekwaland-wes swem kampioenskappe in Upington deelgeneem. Anzell en Ajay Fourie, Pierre van der Walt and Alicia Beukes het almal hul vorige tye verbeter. Ajay Fourie het sommer op die koop toe ook drie brons medaljes in die . . . → Read More: Landloop en Swemnuus