Die talentvolle Lesedi Mochwari van Graad 2 in Laerskool Seodin het onlangs ‘n inkleurkompetisie vir grondslagfase gewen. Dit was deur die Hervormde Kerk Kathu aangebied vir ‘n geldinsameling en alle laerkole in die John Gaetsewe Taolo distrik het deelgeneem.
Lesedi se inskrywing het gewen omdat sy dit so kleurvol gemaak het, dit goed . . . → Read More: Inkleurwenner van Seodin




