Ouers kan aksiefoto’s bestel van Vrydag se Kanoss finaal.
Dit werk so:
Kyk na die webwerf en kliek op Galleries en soek dan na Kanoss Finaal foto’s – http://ckcommunications.photomerchant.net/home
- Kyk deur foto’s en kies jou foto. Die foto se nommer is bo-aan foto. Skryf dit neer.
- Die foto’s kos R20 elk. Ek stuur die foto elektronies en jy druk hom self.
- Werk uit hoeveel foto’s jy neem, en hoeveel dit kos.
- Betaal die bedrag verskuldig elektronies in: Rek naam – C Kemp, Tjekrekening, Standard bank Randburg tak, Rek nommer 021 676 461. Of betaalby die skool se kantoor.
- Gebruik die fotonommer as verwysing asb.
- Faks bewys van betaling aan 053 712 1618 SAAM met jou e-pos adres, fotonommers en details waarheen foto (s) elektronies gestuur moet.
Ek het nog ander foto’s ook – ek het net die beste op werf gesit. Kom kyk maar by my by die kantoor of bel die skool by 053 712 1731.
Charné







