By Charne, on August 3rd, 2010%
AKTIWITEIT/ACTIVITY
TYD/TIME
PERSOON/PERSON
MAANDAG/MONDAY
BUSSE VERTREK 12:30 & 13:30
Klerebank en Betalings / Clothes store and Payments
7:30 – 8:30 / 12:30 – 13:30
Daleen & Charnè
Junior skaak
12:40 – 13:30
Madelein
RO/Intervention
14:00 - 16:00
Marelie
RO/Intervention Gr 6 Engels
13:30 – 14:30
Marelie
RO/Intervention Gr 6 Wiskunde/Mathematics
14:30 – 15:30
L Kotzé
Tennis Wedstrydgroep
15:30 – 17:00
Rias
Mediasentrum/Library
15:00 – 15:45
Riana
Tennis groep/group . . . → Read More: Buitemuurse program
By Charne, on July 29th, 2010%
Volgens mnr AJ Scholtz van Delmas en oud-leerling van Laerskool Seodin is verskei voorstelle vir skoolwapens gevra. Mnr Scholtz vertel hy is persoonlik deur die skoolhoof, mnr SJ Botha vertel dat sy weergawe van die wapen aanvaar is in 1943. Die afdruk hiernaas is ‘n gesertifiseerde afdruk van die oorsprnklike wapen wat mnr Scholtz . . . → Read More: Oorsprong van die skoolwapen
By Administrator, on July 5th, 2010%
Jou voorkoms moet deurentyd jou uniform en skool tot eer strek (ook na-ure, bv. hemde insteek, sokkies optrek)
Skooldrag moet te alle tye netjies, heel en skoon wees (geen los some of af knope nie)
Geen gekleurde T-hemde mag onder skoolklere gedra word nie, ook nie . . . → Read More: Skoolreëls & Gedragskode