Our Archive/Ons Argief

Visitors/Besoekers

  • 2822Total visitors:
  • 10Visitors today:
  • 1Visitors currently online:

Buitemuurse program

AKTIWITEIT/ACTIVITY
TYD/TIME
PERSOON/PERSON

MAANDAG/MONDAY

BUSSE VERTREK 12:30 & 13:30

Klerebank en Betalings / Clothes store and Payments
7:30 – 8:30 / 12:30 – 13:30
Daleen & Charnè

Junior skaak
12:40 – 13:30
Madelein

RO/Intervention
14:00  -  16:00
Marelie

RO/Intervention  Gr 6  Engels
13:30 – 14:30
Marelie

RO/Intervention  Gr 6  Wiskunde/Mathematics
14:30 – 15:30
L Kotzé

Tennis Wedstrydgroep
15:30 – 17:00
Rias

Mediasentrum/Library
15:00 – 15:45
Riana

Tennis groep/group . . . → Read More: Buitemuurse program

Leerderdagboek

13 JULIE

SKOLE OPEN / SCHOOL OPEN

21 JULIE

KUNSUITSTALLING IN LAERSKOOL SEODIN SAAL OM 19:00

21 JULIE

LANDLOOP TE HOëRSKOOL KALAHARI

23 JULIE

RUGBYFINALE 0/9 ; 0/11 ; 0/13 TE SKOUGRONDE

28 JULIE

TENNISDAG GR 1-3 OM 14:00  TE LAERSKOOL SEODIN TENNISBANE

30/31 JULIE

RUGBY STREEK FINALE IN KIMBERLEY

9-13 AUGUSTUS
TENNIS LIGA  SEODIN . . . → Read More: Leerderdagboek

Fotografie kompetisie

. . . → Read More: Fotografie kompetisie

Oorsprong van die skoolwapen

Volgens mnr AJ Scholtz van Delmas en oud-leerling van Laerskool Seodin is verskei voorstelle vir skoolwapens gevra. Mnr Scholtz vertel hy is persoonlik deur die skoolhoof, mnr SJ Botha vertel dat sy weergawe van die wapen aanvaar is in 1943.  Die afdruk hiernaas is ‘n gesertifiseerde afdruk van die oorsprnklike wapen wat mnr Scholtz . . . → Read More: Oorsprong van die skoolwapen

Bestel foto’s van Kanoss eindstryd

Ouers kan aksiefoto’s bestel van Vrydag se Kanoss finaal.

Dit werk so:

Kyk na die webwerf en kliek op Galleries en soek dan na Kanoss Finaal foto’s  – http://ckcommunications.photomerchant.net/home

Kyk deur foto’s en kies jou foto. Die foto se nommer is bo-aan foto. Skryf dit neer.
Die foto’s kos R20 elk. Ek . . . → Read More: Bestel foto’s van Kanoss eindstryd

Laerskool Seodin bied suksesvolle Kanoss eindstryd aan

DIE  Kanoss laerskole rugby eindstryd is verlede Vrydag deur Laerskool Seodin aangebied by die Kuruman Skougronde. Daar is ses wedstryde tussen 12 spanne gespeel.

Kinders het vroegdag af hul spanne langs die veld aangemoedig terwyl hulle gesmul het aan pannekoek en koeldrank gedrink het.

In die 0/9B liga het die Noord Kaap . . . → Read More: Laerskool Seodin bied suksesvolle Kanoss eindstryd aan

Seodin seevier in Kanoss liga

LAERSKOOL SEODIN se drie A-liga rugbyspanne wat aan die Kanoss eindstryd by die Kuruman skougronde deelgeneem het verlede almal geseëvier en met die goue medaljes en trofees weggestap.

Die 0/9 A span het met 10 – 0 oor Laerskool Postmasburg geseevier. Die drieë is deur Nico Pieterse en Matthew Caldwell gedruk. Albei spanne . . . → Read More: Seodin seevier in Kanoss liga

Top 10 Leerlinge

Top Tien Leerlinge tweede kwartaal 2010

Graad 4

1.         Gerco Scheepers

2.         Carel Erasmus

3.         Charnel Burger

4.         Junel Odendaal

5.         Riaan de Klerk

6.         Marjohandi Espach

7.         Mphatlatsane Kekana

8.         Monè le Roux

9.         Ismari Goosen

10.       Pieter Smith

Graad 5

1.         Liandri Fourie

2.         Christhan Jansen van Vuuren

3.         Joannè Venter

4.         Chanell Kruger

5.         Lianè Muller

6.         Adri Kotze

7.         Jonelle Möhr

Johan Liebenberg

9.         Janice Willemse

10.       Danelle Ingram

Graad 6

1.         Pierre van der Walt

2.         . . . → Read More: Top 10 Leerlinge

Veearts skenk boeke aan skool

DIE dierekos maatskappye Royal Canine en Vet’s Choice het ter viering van wêreldveeartsenydag op 22 Junie ensiklopedieë oor troeteldiere vir landelike skole geskenk. Dr Gerhard van der Westhuizen van Kuruman Dierekliniek het die boeke, The Royal Canine Ensiklopedie Hond en The Royal Canine Ensiklopedie Kat aan Laerskool Seodin oorhandig. Op die foto, van links . . . → Read More: Veearts skenk boeke aan skool

OWK Kunsuitstalling ‘n dawerende sukses

26 Julie 2010

LAERSKOOL SEODIN se eerste Salon OWK Kunsuitstalling vir plaaslike kunstenaars verlede week was ‘n dawerende sukses volgens die organiseerders. Sowat 150 mense van die dorp en omgewing (selfs besoekers uit Blackrock) het die kunswerke en die kaas-en-wyn geniet in die skoolsaal. Vier en twintig kunstenaars, talle studente, skoliere, fotograwe en beeldhoukunstenaars het . . . → Read More: OWK Kunsuitstalling ‘n dawerende sukses