Our Archive/Ons Argief

Visitors/Besoekers

  • 2822Total visitors:
  • 10Visitors today:
  • 1Visitors currently online:

Netbalnuus – Winterseisoen 2010

Seodin verloor in eindstryd

9 Junie

Laerskool Seodin het Maandag  21  – 13 verloor teen Laerskool Eureka in die Noord Kaap eindstryd van die Departement van Onderwys Laerskole Netbal Uitdaagreeks. Laerskool Eureka sal nou in Johannesburg aan die provinsiale kampioenskappe gaan deelneem. Seodin sal ook deelneem in die School Festival toernooi in Johannesburg as die nommer twee span . . . → Read More: Netbalnuus – Winterseisoen 2010

Netbalmeisies vir proewe

Die Laerskool Seodin se 0/12 en 0/13 spanne het kranige netbalspelers wat verlede week gekies is om vir die John Taolo Gaetsewe netbalspan te speel. Hulle speel hierdie naweek in die finale proewe van die Griekwaland-Wes platteland afdeling.Na afloop van die proewe word daar ‘n 0/12 en 0/13 Griekwlad-Wes Robyne-span gekies wat aan ‘n . . . → Read More: Netbalmeisies vir proewe