Our Archive/Ons Argief

Visitors/Besoekers

  • 2822Total visitors:
  • 10Visitors today:
  • 1Visitors currently online:

Laerskool Seodin bied suksesvolle Kanoss eindstryd aan

DIE  Kanoss laerskole rugby eindstryd is verlede Vrydag deur Laerskool Seodin aangebied by die Kuruman Skougronde. Daar is ses wedstryde tussen 12 spanne gespeel.

Kinders het vroegdag af hul spanne langs die veld aangemoedig terwyl hulle gesmul het aan pannekoek en koeldrank gedrink het.

In die 0/9B liga het die Noord Kaap . . . → Read More: Laerskool Seodin bied suksesvolle Kanoss eindstryd aan

Seodin seevier in Kanoss liga

LAERSKOOL SEODIN se drie A-liga rugbyspanne wat aan die Kanoss eindstryd by die Kuruman skougronde deelgeneem het verlede almal geseëvier en met die goue medaljes en trofees weggestap.

Die 0/9 A span het met 10 – 0 oor Laerskool Postmasburg geseevier. Die drieë is deur Nico Pieterse en Matthew Caldwell gedruk. Albei spanne . . . → Read More: Seodin seevier in Kanoss liga

Rugbynuus – Winterseisoen 2010

Drie Seodin spanne in KANOSS finaal

19 Julie

VIER van Laerskool Seodin se rugbyspanne het verlede week deelgeneem aan die semi finale rondte van die KANOSS (voorheen Van Druten-liga) laerskole rugbytoernooi. Drie van die spanne het deurgedring na die finale wat op 23 Julie op die Kuruman skougronde om 14:30 plaasvind.

. . . → Read More: Rugbynuus – Winterseisoen 2010

Drie spanne dring deur na Kanoss finale

19 Julie

VIER van Laerskool Seodin se rugbyspanne het verlede week deelgeneem aan die semi finale rondte van die KANOSS (voorheen Van Druten-liga) laerskole rugbytoernooi. Drie van die spanne het deurgedring na die finale wat more op die Kuruman skougronde om 14:30 plaasvind.

Seodin SE 0/9a, 11/a en 13/A het deurgedring na die finale nadat hulle onderskeidelik Laerskool . . . → Read More: Drie spanne dring deur na Kanoss finale