Our Archive/Ons Argief

Visitors/Besoekers

  • 2822Total visitors:
  • 10Visitors today:
  • 1Visitors currently online:

Veearts skenk boeke aan skool

DIE dierekos maatskappye Royal Canine en Vet’s Choice het ter viering van wêreldveeartsenydag op 22 Junie ensiklopedieë oor troeteldiere vir landelike skole geskenk. Dr Gerhard van der Westhuizen van Kuruman Dierekliniek het die boeke, The Royal Canine Ensiklopedie Hond en The Royal Canine Ensiklopedie Kat aan Laerskool Seodin oorhandig. Op die foto, van links ontvang mnr Jan Louw (skoolhoof) die boeke saam met leerders Stefan Visser, Quinton Kruger en Leandri du Preez van dr van der Westhuizen.

Op die foto, van links ontvang mnr Jan Louw (skoolhoof) die boeke saam met leerders Stefan Visser, Quinton Kruger en Leandri du Preez van dr van der Westhuizen.

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>